Kan 'n Walvis Winde Los? : En Ander Gruwelike en Grillerige Vrae Oor Diere | Novelty & Activity Books | Novelty & Activity Books | Baby & Toddler | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Kan 'n Walvis Winde Los? : En Ander Gruwelike en Grillerige Vrae Oor Diere Product ID : 9780639601243

R 14000

UCount rewards  1400
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan 'n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is 'n snotvis? Watter voeltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Features
Model
9780639601243
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)