Bang beer | Picture Books | Picture Books | Baby & Toddler | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Bang beer Product ID : 9780799388725

R 14000

eBucks  1400
UCount rewards  1400
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

In die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!. Met skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote. Sy kwaai oe sal jou laat ril en laat gril en dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!. Klein Ben is 'n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek!. Maar in plaas van 'n groot, harige monster ontdek Klein Ben 'n beer in die woud. 'n Baie bang beer. Sommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?. 'n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.

Features
Model
9780799388725
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 245mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 245mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.