Platinum Laerskool Atlas: Grades 4-7 (Paperback / softback) | Childrens Maps and Atlases | Children's Maps and Atlases | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Platinum Laerskool Atlas: Grades 4-7 (Paperback / softback) Product ID : 9780636173323
of
×
Platinum Laerskool Atlas: Grades 4-7 (Paperback / softback)

R 22200

UCount rewards  2220
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die Platinum Laerskool Atlas is 'n kosbare, kleurryke bron wat spesiaal ontwikkel is om leerders aan die betekenis en gebruik van kaarte bekend te stel. Elke kaart, grafiek en foto is met sorg uitgesoek om Geskiedenis en Geografie te verlewendig. Deur vir kinders 'n venster op die wereld buite die klaskamer te open, word leer verryk. Hierdie unieke atlas ondersteun die KABV-kurrikulum. Die samestellers is vak- en onderwysspesialiste wat die behoeftes van Suid-Afrikaanse onderwysers en leerders verstaan. Die Platinum Laerskool Atlas bied: Skakels na die KABV-kurrikulum vir Sosiale Wetenskappe.; Omvattende steun vir Geskiedenis en Geografie.; Die nuutste inligting, statistieke, kaarte en grafieke.; Liggingskaarte, kaartsleutels, lyn- en woordskale, rigtingaanduiders, alfanumeriese ruite en byskrifte, en lengte- en breedtelynpunte; en 'n Volledige indeks van plekname.

Features
Model
9780636173323
Product/Packaging Information
Product Weight
0.325 kg
Product Dimensions
312mm(L) x 226mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.325 kg
Shipping Dimensions
312mm(L) x 226mm(W) x 15mm(H)