Hoezit! Die wonderwereld van perde en ponies: Boek 14 | General Interest & Leisure | General Interest & Leisure | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon to Thurs, 10am - 6pm. However, we may close the doors earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. 
Hoezit! Die wonderwereld van perde en ponies: Boek 14 Product ID : 9780799383652

R 9000

UCount rewards  900
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Wat is die verskil tussen 'n perd en 'n ponie? Watter soort perd kan meer as 'n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wereld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wereld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Maak van naderby kennis met van die indrukwekkendste perderasse, vind uit wat alles by 'n ryskool gebeur, ontmoet perde se verlangse familie in die diereryk, en ontdek 'n paar asemrowende perderekords! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.

Features
Model
9780799383652
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)