Justin Fortuin, Seerower | General Interest & Leisure | General Interest & Leisure | Children's Books | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Justin Fortuin, Seerower Product ID : 9780639603933

R 17500

UCount rewards  1750
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy
vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel?
Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op ’n ou seilskip af wat geanker is in ’n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk ’n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?



Features
Model
9780639603933
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
14cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
14cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)