Fiela se kind : Graad 12 : Die drama | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Fiela se kind : Graad 12 : Die drama Product ID : 9780624073635

R 14705

UCount rewards  1471
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor `n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by `n bruin gesin in die Lange Kloof kry. Hierdie drama is gebaseer op die roman, Fiela se kind, en verfilm is dit is ook suksesvol as opera en verhoogstuk aangebied. Dit word in 1999 as Afrikaanse Boek van die Eeu aangewys in 'n meningsopname onder 250 biblioteke landwyd om die Top 100 Boeke te bepaal.

Features
Model
9780624073635
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)