Justin Fortuin, Seerower (Paperback / softback) | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Justin Fortuin, Seerower (Paperback / softback) Product ID : 9780639603933
of
×
Justin Fortuin, Seerower (Paperback / softback)

R 18000

UCount rewards  1800
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie.

Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op ’n ou seilskip af wat geanker is in ’n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk ’n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?

Features
Model
9780639603933
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)