Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde (Paperback / softback) | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde (Paperback / softback) Product ID : 9780798181815
of
×
Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde (Paperback / softback)

R 12325

UCount rewards  1233
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag.

Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Features
Model
9780798181815
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)