Redder van die Ryk : Die Koning se Weermag (3) | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Redder van die Ryk : Die Koning se Weermag (3) Product ID : 9781485311232
of
×
Redder van die Ryk : Die Koning se Weermag (3)

R 25000

UCount rewards  2500
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Na die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem. Die reusetaak om sy land weer terug te wen weeg swaar op die jong koning se skouers, en hy moet 'n weermag oproep om hom daarmee te help. Intussen voer Hayley 'n rebellie in Londen se agterstrate. Alfie maak staat op sy vriende se hulp om die epiese stryd aan te pak. Dis die laaste boek in 'n aksiebelaaide trilogie.

Features
Model
9781485311232
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
197mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
197mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)