Wêreld van wolwe: Eerste bloed | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Wêreld van wolwe: Eerste bloed Product ID : 9780639604039

R 19500

UCount rewards  1950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...
“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...



Features
Model
9780639604039
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
14cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
14cm(L) x 0cm(W) x 21cm(H)