Z-A-K: Die reis na Zenkion | Young Adult | Young Adult | Young Adult | Children & Young Adult | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores have re-opened and will be trading responsibly between Mon - Thurs, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the stores earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy groceries and liquor through OneCart and get same-day delivery. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Z-A-K: Die reis na Zenkion Product ID : 9780799399752

R 19000

eBucks  1900
UCount rewards  1900
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Toe Mitch daardie oggend met ’n knop op sy maag wakker geword het, het hy geen idee gehad dat aliens sy tuisdorp sou binneval en sy gesin saam met so baie ander sou ontvoer nie. Nog minder sou hy kon raai dat hy en sy beste vriend Lionel daardie aand die ruimte sou invaar saam met Imke en haar Zenkioniet-vriende.

Maar hier is hulle nou, iewers in die ruimte op Akaï-hulle se astrotuig, en Mitch se lewe is op pad om nog meer uitmekaar te val. Hulle ontmoet vir Grol en Slom, twee aliens wat Mitch aan paddas laat dink, en vir Martura en sy makkers, die eenoog-aliens wat hulle gevange neem en op Skurorinok, die alien-swartmark, wil gaan verkoop.

Op Skurorinok word Mitch, Akaï en die ander van Lionel en Imke geskei. Sal hy ooit weer vir Imke of Lionel sien? Wat gaan in die geheim op Zenkion aan en hoe pas die ontvoerde Aardbewoners in die prentjie? Sluit by Mitch aan vir ’n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en ’n soeke na antwoorde.

Features
Model
9780799399752
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
212mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.