Brida | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Brida Product ID : 9781485310372
of
×
Brida

R 22500

UCount rewards  2250
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Dit is die storie van Brida, 'n beeldskone jong Ierse meisie en haar soeke na kennis. Op haar reis ontmoet sy 'n wyse man wat haar leer hoe om haar vrese te oorkom, en 'n vrou wat haar leer hoe om te dans op die verborge musiek van die wereld. Hulle kan sien dat sy oor 'n gawe beskik, maar moet haar toelaat om haar eie ontdekkingsreis te onderneem. Terwyl Brida na haar ware lotsbestemming in die lewe soek, sukkel sy om 'n balans te vind tussen haar verhoudings en haar begeerte om haarself te transformeer. 'n Roerende verhaal van liefde, hartstog, misterie en spiritualiteit deur die meesterlike storieverteller en skrywer van Die Alchemis.

Features
Model
9781485310372
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)