Die derde spoel | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be closed until further notice as per government regulation. Liquor will be unavailable for purchase online or in-store. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Die derde spoel Product ID : 9781415207475

R 26000

eBucks  2600
UCount rewards  2600
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Etienne is twee-en-twintig en studeer filmkuns in London nadat hy uit Suid- Afrika gevlug het om diensplig te vermy. Dit is 1986, die tyd van Thatcher, optogte teen apartheid, en Vigs, maar ook van eksperimentele kuns, postpunk en die Royal Vauxhall Tavern. Etienne raak verlief op ’n Duitse kunstenaar in hierdie skadustad waar mense in bouvallige kunstenaarskommunes woon. In Londen kom Etienne af op die eerste van drie filmspoele wat tydens die dertigerjare in Duitsland verfilm is. Etienne begin na die verlore spoele soek, ’n soektog wat ’n obsessie word wanneer sy geliefde vermis raak in Berlyn. Terwyl Etienne die gevaarlike ruimtes weerskante van die Muur navigeer, begin die verhaal van ’n groepie Joodse filmmakers in Nazi-Duitsland vorm aanneem. Etienne word egter teruggeruk na die hede en na Suid-Afrika, maar sy soektog na die vermiste film duur voort. Argitektuur, kinematografie, seks, musiek, siekte, verlies en liefde deurweek SJ Naude se kosmopolitaanse en roerende Die derde spoel, waarmee hy nuwe grond vir die roman in Afrikaans breek.

Features
Model
9781415207475
Product/Packaging Information
Product Weight
0.432 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 146mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.432 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 146mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.