Die tragiese saak van Pamina Vermaak (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Die tragiese saak van Pamina Vermaak (Paperback / softback) Product ID : 9780795708701
of
×
Die tragiese saak van Pamina Vermaak (Paperback / softback)

R 22950

UCount rewards  2295
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Toe Pamina Vermaak by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Boonop verloor sy haar kerel, haar woonstel in Tamboerskloof, asook die laaste flenters toekomsideale wat sy naarstig aan 't vasklou was - alles in een dag. Sy is gedwing om druipstert terug te keer na haar ouerhuis op die klein Weskusdorp Witwaterbaai. 'n Plek wat sy gesweer het haar nooit weer sal sien nie. Intussen basuin die voorblaaie van poniekoerante dit uit dat rockster Wolf de Jager se verlowing met aktrise Daniella du Toit verbreek is en krioel dit op sosiale media van steelfoto's waar sy hom verneuk. Hy moet weg uit die Kaap en 'n lukrake seleksie op Google Maps bring hom tot op Witwaterbaai, waar sy swart leerbaadjie harder as sy Fender Stratocaster skreeu teen die gehekelde doilies in Ant Leentjie se gastehuis. Sal Pamina en Wolf op hierdie slakkepas-dorp van bokkoms droog en stoepsit hul probleme kan ontduik? Of le daar net nog meer komplikasies voor?

Features
Model
9780795708701
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)