Dol Heuning (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Black Friday sale is live from 1 November - 28 November.New deals every week.
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Dol Heuning (Paperback / softback) Product ID : 9781415210796
of
×
Dol Heuning (Paperback / softback)

R 23200

UCount rewards  2320
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om 'n aardbol uit - van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe. In 'n boomryke Johannesburgse woonbuurt koester 'n paar hul seuntjie terwyl hul skoonmaker se kind in volle aangesig van die land se ongeregtighede moet staan. In die yslandskap van Reykjavic neem 'n vrou dol heuning saam met die man wat haar vir 'n ander verruil het en bring hulle 'n angswekkende laaste aand saam met 'n gewelddadige Rus en sy metgesel deur. Terwyl twee minnaars in New England aan die wreedheid van hul gasheer uitgelewer word toe sy menslikheid hom verlaat, ontferm 'n ma haar oor 'n straatkind op Park-stasie. Die verhaalsiklus wat die kroon span, vertel hoe 'n jong Namibier en sy Japannese vriendin - 'n jong wiskundige vir wie elektroniese musiek 'n meditasie is - saam 'n tragedie in die berge en 'n nag in 'n beklemmende chateau met 'n donker poel vol glimmende palings beleef. Na die veelbekroonde Alfabet van die voels, publiseer SJ Naude 'n tweede bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

Features
Model
9781415210796
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)