Gert Garries : ‘n Baaisiekel Blues | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Gert Garries : ‘n Baaisiekel Blues Product ID : 9781485310457

R 17500

UCount rewards  1750
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Gert Garries: 'n Baaisiekel-babelas word in 2002 by die KKNK opgevoer en gee vleis aan 'n karakter uit Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil 'n doodsertifikaat bekom, 'n voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe. Weens sy velkleur word hy egter deur die burokrate van bakboord na stuurboord gestuur. Na sy ontmoeting met Le Grange, 'n empatiese verkeersbeampte, ontstaan 'n sonderlinge verhouding tussen hulle. Hierdie verhouding suggereer 'n beter toekoms en menslike identiteit vir Gert, terwyl die kind simbool word van 'n bitter en wrang verlede. Eindelik begrawe Gert sy kind saam met die room van die Engelse. Die gehoor volg Gert Garries op sy drie dae lange fietsrit en beleef saam met hom 'n prutpot van emosies. Die drama word gepubliseer in 2019 as Gert Garries: `n Baaisiekel-blues.

Features
Model
9781485310457
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)