In die laksman se skoot (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
In die laksman se skoot (Paperback / softback) Product ID : 9781485302650
of
×
In die laksman se skoot (Paperback / softback)

R 25000

UCount rewards  2500
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Dit is 1987 en die 19-jarige Leon Labuschagne is 'n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal Gevangenis en werk bedags as laksman. Hy word in hegtenis geneem vir die moord op sewe lede van die Diepsloot-karatespan na 'n voorval van padwoede. Hierdie moorde vind plaas op die laaste dag van 'n uitmergelende paar dae waarin hy 32 mans gehang het, 21 in die voorafgaande 72 uur. Die verantwoordelikheid val op sy "hotshot" prokureur, Johann Weber SC, om met 'n verdediging vorendag te kom wat sy klient van die galg sal red - hierdie keer as 'n gevangene wat teregstaan op moord. Hy stel ondersoek in na die 32 mans wat gehang is (werklike gevalle in die SA regsgeskiedenis). En dis hierdie SA geskiedenis wat Chris Marnewick in sy boek inwerk. Weber is 'n driftige teenstander van die doodstraf, en kom algaande agter onder watter traumatiese omstandighede die jong Leon elke dag gewerk het in Pretoria se berugte tronk: hy het oor die jare vriende geword met die gevangenes terwyl hy uiteindelik ook deel moes wees van hulle teregstelling. Soos die hofverrigtinge vorder, bied dit aan Johann die kans om die hele stelsel van halsmoorde onder verhoor te neem. Hy vra die vraag: Hoe kan iemand 'n dubbele rol van vriend en laksman speel, as 't ware die herder en ook die wagter wees? Hierdie boek bring die doodstraf op 'n pynlike wyse voor die hof.

Features
Model
9781485302650
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)