Man op ’n Fiets Êrens Heen | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Man op ’n Fiets Êrens Heen Product ID : 9781485312093
of
×
Man op ’n Fiets Êrens Heen

R 25000

UCount rewards  2500
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Wat Frederik de Jager se verhale uniek maak, is die feit dat dit om mense sentreer, dat dit fyngetekende portretstudies is. Of dit nou Jan Rabie, die enigste dogtertjie op 'n seunskoolbus, Mal Marina die klawerkoningin is of die seun op die speelgrond wat so stip kon kyk, of sy laerskoolvriend die aksieheld, dis karakters waarmee elke leser kan vereenselwig. Soms is die onderwerp die skrywer self, die skaam seun wat Sartre se selfbewustheid as bewustheid verstaan, die een wat weier om die klavierspelende sissie te wees. Die skryfwerk is dus tydloos en universeel. De Jager het 'n fyn oog en 'n slag met die woord. Soos Dana Snyman kan hy 'n emotiewe snaar raaktokkel en nostalgie opwek. De Jager is egter eerder prosais as volksverteller. Hierdie verhale is raak woordprente wat die uitsonderlikheid van gewone mense vasvang, met deernis, humor en 'n skeut hartseer - Op een na het al hierdie stukke verskyn in die tydskrif Vrouekeur van 2015 tot met die sluiting daarvan in 2020, as aflewerings in die rubriek "Mense onderweg". Die laaste, langer stuk was ook in Vrouekeur, maar as alleenstaande artikel.

Features
Model
9781485312093
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)