Melk & vleis;Bloed en bodem (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before the 8 Dec for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Melk & vleis;Bloed en bodem (Paperback / softback) Product ID : 9781485309680
of
×
Melk & vleis;Bloed en bodem (Paperback / softback)

R 18500

UCount rewards  1850
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Melk en vleis: Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. 'n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op 'n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat 'n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ... Hell hath no fury like ... 'n boervrou. Jana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word `n aand wat niemand sal vergeet nie ... 'n Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die "verkeerde" kant van die apartheidstryd geveg het nie.

Features
Model
9781485309680
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
222mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)