Noorman (Paperback / softback) | General & Literary Fiction | General & Literary Fiction | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Noorman (Paperback / softback) Product ID : 9781415210109
of
×
Noorman (Paperback / softback)

R 23200

UCount rewards  2320
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Dit was die arbeiderskind Louisa van die buurplaas wat sy lewe gered het toe hy ná daardie verskriklike nag in die kloof kom skuil het en nie geweet het wie hy was nie. Hier, by die waterval, het sy hom Noorman gedoop, al het sy vorige lewe as skeepskaptein en soldaat uit die Eerste Wêreldoorlog toe al deur hom begin spoel.

Onlosmaaklik deel van sy lewe sou Louisa word, maar só ook die ander boorlinge van die distrik. Op die buurplaas bloos die boervrou Maria oor die eerste keer toe sy van die fors rooikopman bewus geraak het, al het sy haar oog op die stuk grond waar hy woon. ’n Gekorswel oor water in ’n droë streek dryf Noorman se verhouding met sy bure op die spits, ’n geveg waartydens die winkelier Abraham Levinson en sy dogter Sarah sy enigste vriende blyk te wees.

Maar wie kon ooit die stortvloed van verandering ná die verkiesing van ’48 vir die mense om die waterval voorspel? SD Fourie, geliefde outeur van Die Lanternswaaier en skrywer van menige radiodrama, blaas met Noorman lewe in die ryk geskiedenis van die Strandveld.

Features
Model
9781415210109
Product/Packaging Information
Product Weight
0.402 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.402 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)