text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg North

Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.
  • Kwazulu-Natal
  • Eastern Cape
  • Northern Cape
  • Limpopo
  • Freestate
  • Mpumalanga
  • Western Cape
  • Pretoria and Witbank
  • Joburg North
  • Joburg South

Bedoelde land (Paperback / softback)

Product ID : 9781485307242
of
Bedoelde land (Paperback / softback)

R 26000

UCount rewards  2600
In stock
7 - 10 working days

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die sekerheid, dink Hendriena 'n bietjie onthuts. Die onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond - die nuwe begin - verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?. Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan 'n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit 'n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?. Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).

Features
Model
9781485307242
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)