Diep Spoor (Paperback / softback) | Historical & Mythological Fict | Historical & Mythological Fict | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Diep Spoor (Paperback / softback) Product ID : 9781485904007
of
×
Diep Spoor (Paperback / softback)

R 22400

UCount rewards  2240
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

In die stormagtige jare voor en tydens die Groot Trek raak drie vroue se lewe vervleg in 'n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef. Katrien is 'n sensitiewe waterverfskilder. Sy en haar man, Stefaans, wou vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teespoed hulle tref, word hulle deel van Hendrik Potgieter se trek na die binneland. Dina, 'n slavin, is Katrien se grootste vertroueling. Sy trek saam, haar liefde vir Stefaans 'n geheim wat sy ten alle koste moet bewaak. Thabisa is deur haar man verwerp. Ook sy is deel van Katrien se kring. Wanneer Stefaans by Piet Retief se noodlottige afvaardiging na Dingaan aansluit, onthou sy opnuut die onreg wat sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het. In die loop van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore.

Features
Model
9781485904007
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)