21+ | Short Stories & Special Featur | Short Stories & Special Featur | Classics & Short Stories | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
21+ Product ID : 9780798173759

R 17850

UCount rewards  1785
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Met sy bundel 21 het Jan Rabie in 1956 nie net sy eie mondigwording as skrywer aangekondig nie, maar ook die nuwe koers uitgewys waarin die Sestigers die Afrikaanse letterkunde sou stuur. 21+ wat die eerste keer in 2002 verskyn het, bevat benewens die 21 gedronge kortprosas ook dertien van die oorspronklike Engelse tekste. 'n Insiggewende oopmaakwoord deur wyle Andre P Brink oor die ontstaan van die bundel maak van hierdie uitgawe 'n besonderse geskenk en versamelaarsitem.

Features
Model
9780798173759
Product/Packaging Information
Product Weight
0.32 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 120mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.32 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 120mm(W) x 15mm(H)