Wanneer Gode Slaap | War Fiction | War Fiction | Crime | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Wanneer Gode Slaap Product ID : 9781485310754
of
×
Wanneer Gode Slaap

R 27500

UCount rewards  2750
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Met sy vyfde roman, Wanneer gode slaap, kruip die Vlaamse outeur Erwin Mortier onder die vel in van Helena, ’n byna honderdjarige vrou wat probeer om herinneringe om te skakel in taal. Sy kyk terug op haar kinderjare, die liefdes wat sy geken het, haar huwelik en haar ervarings van die Eerste Wêreldoorlog – in België die “Groot Oorlog” genoem – wat sy saam met haar ma en broer in Noord-Frankryk meegemaak het.

Daar het sy egter ook haar man, die Britse soldaat en oorlogsfotograaf, Matthew, ontmoet en aan sy sy die gruwels van die oorlog met haar eie oë gesien. Gaandeweg ontstaan ’n intieme panorama van haar vaderland en ’n gelaagde en gestileerde teks wat ontgin wat en hoe daar nog verder oor die Eerste Wêreldoorlog geskryf kan word.

’n Teks wat afspeel op die raakvlak tussen groot geskiedenis en intieme menselewens, taal en buitewêreld, verbeelding en werklikheid, geskiedskrywing en poësie en wat vorm gee aan die onvermoë van woorde om werklik kontak te maak met ander. Hierdie roman is nie oor groot gebeurtenisse tydens die oorlog nie, maar die effek wat dit op gewone mense gehad het.

Wanneer gode slaap is a novel about the magnitude and impact of the First World War, the recollections of which are recorded in the notebooks of an elderly woman, Helena. She was sent to her uncle’s house before the war, and from there she witnessed scenes of indescribable horror. But it is also the place where she meets Matthew, a British Army photographer whom she eventually marries.

This story is not about spectacular events, but rather about the people having experienced it. It is written with great empathy and engagement.

Features
Model
9781485310754
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)