'n Tyd om te Dans (Paperback / softback) | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
'n Tyd om te Dans (Paperback / softback) Product ID : 9780639607238
of
×
'n Tyd om te Dans (Paperback / softback)

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Christelle se droom om eendag haar eie dansskool te he, spat aan skerwe toe sy in ? motorongeluk beland en verlam is. Sy is kwaad vir God omdat hy die enigste ding weggeneem het wat vir haar saak maak. Daarby stel haar ma Wynand, haar verlore jeugliefde, as hulle tydelike voorman aan, maar ook vir Letsie, die meisie vir wie hy Christelle in matriek gelos het, as haar verpleegster. Sy wil ten gronde gaan toe Wynand besluit om in te gryp. Hy is die enigste een wat haar die waarheid vertel en hanteer soos 'n normale mens. Hoewel sy uitlatings haar seermaak, help dit haar om haar lot te aanvaar en vorentoe te kyk. Sy verstaan net nie hoekom hy hom met haar bemoei nie, nog minder sy vyandigheid teenoor haar. Tot ? beroerte haar ma noop om haar jarelange geheim te onthul en net God weet hoekom Hy dit toegelaat het.

Features
Model
9780639607238
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
170mm(L) x 107mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
170mm(L) x 107mm(W) x 15mm(H)