Die Man Langsaan | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be trading responsibly between Mon - Fri, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the stores earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy groceries and liquor through OneCart and get same-day delivery. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Die Man Langsaan Product ID : 9780639600314

R 25000

eBucks  2500
UCount rewards  2500
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Paloma het 20 jaar gelede alle mans afgesweer toe sy die dag voor haar troue uitvind dat haar verloofde haar verkul. Dit is net te seer, veral wanneer gene vir jou ’n peervormige lyf gegee het en jy net nie goed genoeg is nie. Sy lewe rustig saam met haar honde, hoenders en koffiewinkel klante vir geselskap. Haar familie het geëmigreer; gaan sy ry of gaan sy bly?

Maar dan trek daar nuwe bure in aan weerskante; die baie aantreklike en geskeide Arno, en die ongelooflik sexy Sindisiwe aan die ander kant. Beide het lesse vir Paloma om te leer ... Arno raak betrokke by sy eiesoortige buurvrou met haar lang geblomde rompe en mooier-as-mooi kaal voete. Hy help haar toe haar hond uitgesit moet word, en maak vrede met haar astrante hoenderhaan Kallie wat tydig en ontydig by hom kom kuier.

Paloma ontmoet sy familie, en vind uit dat alle families maar vreemd is op hul eie manier. Haar nuwe buurvrou dwing haar om ’n make-over te doen, en vir die eerste keer begin sy besef dat mens nie volmaak hoef te wees om liefgehê te word nie. Die man langsaan is ’n verhaal oor self-aanvaarding, en liefde en vriendskap op onverwagse plekke.

Features
Model
9780639600314
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
219mm(L) x 198mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
219mm(L) x 198mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.