Geliefde rebel : Moenie jou drome prysgee nie | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Makro liquor stores have reopened and will be trading responsibly from Mon to Thurs, 9am to 5pm. However, we may close the doors to the store earlier than stipulated to allow for final orders to be processed. Buy everything in store, limited ranges and quantities available online. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Geliefde rebel : Moenie jou drome prysgee nie Product ID : 9780799388046

R 25000

eBucks  2500
UCount rewards  2500
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Malaika bestuur ñ donkierehabilitasiesentrum op die plaas Salem in die Beaufort Wes-distrik. Sy huur die plaas van oom Michiel Steyn, wie se dogter, Heloise, saam met haar op skool was. By ñ vriendin se troue ontmoet sy weer vir Baron op wie sy tien jaar gelede verlief was. Intussen word Heloise die eienares van Salem en sy begin haar neus indruk in Malaika se rehabilitasiesentrum. Baron besoek Malaika gereeld op die plaas - hy neem selfs een van die verwaarloosde donkies, Psalm aan, en haar gevoelens vir hom groei. Dit lyk egter vir haar asof Baron en Heloise hulle verhouding van skooldae hervat het. Heloise raak jaloers en besluit om die plaas aan Baron te verkoop vir die ontwikkeling van 'n gasteplaas. Malaika se vriend, Wayne vra haar om te trou, maar dan sal sy Kaap toe moet verhuis en haar rehabilitasiesentrum asook haar donkies moet prysgee. Nou moet sy kies of sy kans sien om heeltyd in Baron en Heloise vas te kyk om by haar donkies te kan bly, en of sy met Wayne gaan trou en weggaan?



Features
Model
9780799388046
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.