Mirre | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Mirre Product ID : 9780799398175

R 35000

UCount rewards  3500
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

“Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid eers eenkeer geskeur het, word dit nooit weer heel nie. Dis soos ? maagdevlies. Jy kan nooit weer ? maagd word nie. Soos onskuld. As jy dit eers verloor het, kry jy dit nooit weer terug nie. En die aanrandings sal eskaleer. It is the nature of the beast.”

Mirre weet Marilyn is reg, maar ? Dreyer skei nie. En as sy hom aankla van huishoudelike geweld, sal hy nooit weer sy beroep as befaamde huweliksberader kan volg nie. Sy reputasie sal vernietig wees. En dít sal hy haar nooit vergewe nie.

Buitendien, sy verstaan waar die ‘beast’ in haar andersins sjarmante man vandaan kom. Maar sy weet ook dat sy volgende keer dalk nie ? aanranding sal oorleef nie.

Mirre gaan skuil by haar vriendin Corali op Vywerbaai, waar Boeta Naude met sy vrou en drie seuns ook woon. Boeta, haar jeugliefde wat steeds haar hart in die holte van sy growwe bouershand hou. Mirre is die tweede deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

Features
Model
9780799398175
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)