Om Weer te Droom (Paperback / softback) | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Om Weer te Droom (Paperback / softback) Product ID : 9780639605494
of
×
Om Weer te Droom (Paperback / softback)

R 17000

UCount rewards  1700
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op die lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met die van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen spartel om na sy vrou se dood die balle in die lug te hou; hy het geen tyd vir ? donkerkop met blou oe wat hom hinder nie. Soekie mag dalk in Lizet se klas wees, maar hy is vasbeslote om juffrou Vos te vermy. Na ses maande kan hy egter die uitnodiging om klasbesoek te doen nie verder ignoreer nie. Vir die lewe om sin te maak, moet Stephen en Lizet beide opnuut hulle eie drome ontdek.

Features
Model
9780639605494
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)