Omdat Jy My Gesoen Het (Paperback / softback) | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Omdat Jy My Gesoen Het (Paperback / softback) Product ID : 9780639606958
of
×
Omdat Jy My Gesoen Het (Paperback / softback)

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hoe gee jy jou hart vir ’n man wat nie syne kan volg nie? Debbie bring haar dae om deur koeke te bak vir ander mense se spesiale geleenthede, meestal vir die troues wat haar familie besigheid reël.

Maar vir hierdie kekkelbek lyk daai spesiale dag nog ver weg, veral na die pandemie enige kans op romanse vernietig het. Maar wanneer Debbie op ’n dag in die hysbak saam met haar nuwe swaer se aantreklike broer vassit, verander haar vooruitsigte. Syne ook. Want Alec was nog altyd die stil een, die ongekompliseerde een, die een sonder planne vir langtermyn liefde nie.

Nou sit hy egter met muisneste wat net nie wil padgee nie. Maar hierdie kwetterende koekbakster het nie tyd vir ’n man wat nie sy hart kan volg nie.

Features
Model
9780639606958
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
170mm(L) x 107mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
170mm(L) x 107mm(W) x 15mm(H)