text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Sophia se beskermengel (Paperback / softback)

Product ID : 9780624085621
of
Sophia se beskermengel (Paperback / softback)

R 9350

UCount rewards  935
7 - 10 Working Days

R50 Delivery fee for orders under R500

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Sophia Joubert en haar skoonfamilie is na afloop van die Anglo-Boereoorlog weer vry om terug te keer na die verwoeste familieplaas – sonder vee en sonder kos. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Die samaritaan is wel 'n halwe Engelsman, maar elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed en word haar wange warm. Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep gekwes. Sy sien ook in Geoffrey se oë 'n treurigheid wat nie wyk nie. Die man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op 'n tweede liefde? Op geluk by 'n man wat haar kan aanvul en verstaan? Daar heers egter onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

Features
Model
9780624085621
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
178mm(L) x 110mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
178mm(L) x 110mm(W) x 15mm(H)