Ter wille van geluk | Romance & Sagas | Romance & Sagas | Romance | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be closed until further notice as per government regulation. Liquor will be unavailable for purchase online or in-store. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Ter wille van geluk Product ID : 9780624086277

R 8496

eBucks  850
UCount rewards  850
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die SARR Kliniek het vyf jaar gelede Marina se toevlug geword toe haar lewe in duie stort. Dan sien sy Christiaan van Breda se naam op 'n lêer. Die nuwe pasiënt kan tog nie dieselfde man wees wat haar siel geknak het nie? Dieselfde man wat die oorsaak is dat sy tot vandag toe nog nie enige ander man behoorlik kon vertrou nie. Hoe gaan sy hom na al die jare weer in die oë kyk om sy fisioterapeut te wees? Dadelik klim die seer en vernedering wat sy só netjies vir die mense om haar – haar ouma, haar kollegas en haar seuntjie – kon wegsteek, terug in haar lewe. Nou voel sy selfs meer magteloos as daardie dag toe sy besluit het om haar rug op haar eksman en sy manewales te keer. Nie alles in die verlede is egter sleg en onaangenaam nie. Daar is juis soveel mooi dinge wat tussen hulle gebeur het, en Marina sukkel om die warboel emosies onder beheer te kry. Sal sy dit regkry om Christiaan te help? Hoe gaan sy die groot geheim onthul wat sy al die jare so sorgvuldig bewaar het?

Features
Model
9780624086277
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
178mm(L) x 110mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
178mm(L) x 110mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.