Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Paperback / softback) | Crime, Thriller & Adventure | Crime, Thriller & Adventure | Thriller | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Paperback / softback) Product ID : 9781485306566
of
×
Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Paperback / softback)

R 23000

UCount rewards  2300
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Ramon skommel die tarotkaarte. Dit voel of dit lewend word. Hy vryf met sy duim oor die onderste kaart en iets skerps steek hom. 'n Druppel bloed val op die tafel. Hy ruk terug en draai die kaart om. Dis die doodskaart. Ramon Fraser is al sy hele lewe lank 'n uitgeworpene. Sy ma vlug met hom vandat hy kan onthou. Sy is 'n fortuinverteller, maar weier om sy toekoms te lees. Tot op die verskriklike dag toe die mantelman hulle inhaal ...Ramon moet weer vlug en beland op 'n plaas met wuiwende grasvelde, Boesmangrotte en poue wat se angsgille die dood nader roep; die poue met die sterte wat bestaan uit duisende oe wat na hom kyk. Iewers in daardie oe sien hy die mantelman wat die niemandsland tussen hemel en hel oppas en verlore siele vir ewig daar opsluit. Hy wink Ramon om deel te word van sy donkerte, moord en waansin. En so begin die stryd tussen die mantelman en die seun wat die Sielsmokkelaar genoem word. Hy wat siele tussen die hede en ewigheid vervoer, en wie se eie siel as losprys gebruik word om die donker ryk te oorwin. Hierdie is 'n verwerkte uitgawe van Van Nierop se roman Die Sielsmokkelaar wat in 1996 verskyn het.

Features
Model
9781485306566
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)