Sondebok | Crime, Thriller & Adventure | Crime, Thriller & Adventure | Thriller | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Sondebok Product ID : 9780798178693

R 23800

UCount rewards  2380
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van 'n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van 'n ou misdaad – die verdwyning van 'n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse kêrel en haar kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. 'n Foto van die meisie naby 'n aborsiekliniek in Johannesburg speel 'n kardinale rol. In die foto kyk sy oor haar skouer, asof sy bang is sy word agtervolg. Alex dek ook 'n storie oor 'n jong onwettige immigrant wat van vervolging in sy eie land gevlug het om 'n nuwe lewe in Suid­Afrika te maak. Maar xenofobie dreig om sy drome te verwoes. AJ Williams is op dertig kaptein in die polisie, maar sy veg om die stereotipering te oorkom wat haar bruin vel en geslag ontlok. 'n Foto van Ranna in Pretoria sit AJ op die se spoor.

Features
Model
9780798178693
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)