Stom Gode (Paperback / softback) | Crime, Thriller & Adventure | Crime, Thriller & Adventure | Thriller | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Stom Gode (Paperback / softback) Product ID : 9780639605678
of
×
Stom Gode (Paperback / softback)

R 29000

UCount rewards  2900
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by ’n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is.

En dit word gou deur nog lyke opgevolg. Maar die beeld van ’n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, die van ’n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.

Features
Model
9780639605678
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 129mm(W) x 15mm(H)