Stroomop : Raak verlore, vind jouself (Paperback / softback) | Crime, Thriller & Adventure | Crime, Thriller & Adventure | Thriller | General Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Stroomop : Raak verlore, vind jouself (Paperback / softback) Product ID : 9780795801747
of
×
Stroomop : Raak verlore, vind jouself (Paperback / softback)

R 22950

UCount rewards  2295
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Vyf Gautengse vroue swem stroomop deur die lewe. Hulle kom uit baie verskillende werelde: Daar's 'n uitgebrande chirurg, 'n bedroefde tipe A-prokureur, haar opstandige studentedogter, 'n oorgewig, oorstelpte huisvrou en ma van drie, en 'n vreesbevange jong data-analis in haar liefde verlaat. Hulle beland saam in groepsterapie vir die traumas wat die lewe hulle onlangs opgele het, en deel van die terapie is 'n river rafting-ekskursie op die woeste Oranjerivier. Wanneer hul manlike gids daar in groot moeilikheid beland, moet die vyf diep verskillende vroue saamspan, verby hul eie probleme en struwelinge kyk en die gevaarwaters sonder hul gids aandurf - of hy, en hulle, oorleef dalk nie. 'n Bemagtigende vroue-avontuur oor spanwerk, volharding en jou eie ding met oortuiging doen, deur die span van Pad na jou hart en Vir altyd. Die gelyknamige rolprent met Donnalee Roberts in een van die hoofrolle begin op Vrouedag 9 Augustus landwyd draai.

Features
Model
9780795801747
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
198mm(L) x 130mm(W) x 15mm(H)