Guidelines Wiskunde (KABV): Graad 7-9: Studiegids : Patrone, funksies en algebra | General | General | School Textbooks & Study Guide | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Guidelines Wiskunde (KABV): Graad 7-9: Studiegids : Patrone, funksies en algebra Product ID : 9781431050109

R 7595

UCount rewards  760
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die Blouboek Reeks help leerders al sedert 1971 om te slaag. Hierdie nuwe stel Guidelines-studiegidse vir Wiskunde vir die Senior Fase voldoen aan die KABV en is maklik om te gebruik. Elke studiegids bied kort, duidelike verduidelikings vir 'n spesifeke wiskundige inhoudsarea, in eenvoudige taal. Elke onderwerp dek inhoud waarmee leerders in die Senior Fase sukkel en wat deur die ANA as probleemareas geidentifiseer is. Sluit in eenvoudige opsommings met eksamen- en studieriglyne. Presies wat jy nodig het om vir jou toetse en eksamens voor te berei! Guidelines Wiskunde vir die Senior Fase: Patrone, Funksies en Algebra bevat studieriglyne vir Wiskunde met gedetailleerde verduidelikings vir Graad 7 tot 9, wenke, maklike opsommings en baie vrae en antwoorde om jou vir jou toetse en eksamens voor te berei. Ander titels beskikbaar in Wiskunde vir die Senior Fase: Datahantering; Getalle, Bewerkings en Verwantskappe; Meting; Ruimte en Vorm.

Features
Model
9781431050109
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.