Joburg North
Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.- Kwazulu-Natal
- Eastern Cape
- Northern Cape
- Limpopo
- Freestate
- Mpumalanga
- Western Cape
- Pretoria and Witbank
- Joburg North
- Joburg South
9781928354758
Die Antwoord Reeks Ekonomiese & Bestuurswetenskappe 3 in 1 (Paperback / softback)
Product ID : 9781928354758
R 18900
UCount rewards 1890
Added to Your Shopping Cart
An error occurred
Online Only
This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.
3RD PARTY ITEM
This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.
Hierdie 3 in 1 KABV studiegids neem een van die mees uitdagende vakke in Graad 9 en bied die inhoud op 'n aanloklike, maklik toeganklike manier aan. Die drie modules is in duidelik afgebakende onderwerpe van hanteerbare grootte gerangskik, en bied: Verduidelikende Notas; Voorbeelde, Aktiwiteite en 'n Eksamenvraestel; Gedetailleerde Antwoorde en 'n Templaatboek (fotokopieerbaar). Die logiese benadering en duidelikheid van die notas lei die leerder met gegradeerde vrae en antwoorde met verduidelikings deur elke inhoudsarea om deurlopende selfassessering te bied. Eenvoudige, leerdervriendelike diagramme plaas die inhoud in konteks. Leerders word in elke module gehelp om die inhoud in perspektief te sien en hul vaardighede te bemeester. Hierdie studiegids bied 'n kragtige inleiding tot Rekeningkunde, Ekonomie en Besigheidstudies in die hoer grade. Onderwysers en leerders, op verskillende vlakke van belangstelling en begrip, sal hierdie boek as 'n wenner beskou.
Features
Model
9781928354758
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)