Via Afrika besigheidstudies CAPS : Gr 12: Leerdersboek (Paperback / softback) | Vocational | Vocational | School Textbooks & Study Guide | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Place your order before 8 Dec 2021 for pre-Christmas delivery. Orders placed after this date may still arrive in time but are not guaranteed.
Via Afrika besigheidstudies CAPS : Gr 12: Leerdersboek (Paperback / softback) Product ID : 9781415441336
of
×
Via Afrika besigheidstudies CAPS : Gr 12: Leerdersboek (Paperback / softback)

R 25590

UCount rewards  2559
Available online only
In stock
3 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. 'n Voorbeeld van 'n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.

Features
Model
9781415441336
Product/Packaging Information
Product Weight
0.725 kg
Product Dimensions
300mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.725 kg
Shipping Dimensions
300mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)