Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 7: Leesboek | Education and Teaching | Social Sciences | Social Sciences | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 7: Leesboek Product ID : 9780636146204
of
×
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 7: Leesboek

R 13500

UCount rewards  1350
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Features
Model
9780636146204
Product/Packaging Information
Product Weight
0.15 kg
Product Dimensions
245mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.15 kg
Shipping Dimensions
245mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)