Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS) : Graad 1 | Education and Teaching | Social Sciences | Social Sciences | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS) : Graad 1 Product ID : 9780636204607

R 4700

UCount rewards  470
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Features
Model
9780636204607
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
297mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)