Die Storie van Racheltjie de Beer : Graad 1 - Graad 3 | Education and Teaching | Social Sciences | Social Sciences | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Die Storie van Racheltjie de Beer : Graad 1 - Graad 3 Product ID : 9781928518099
of
×
Die Storie van Racheltjie de Beer : Graad 1 - Graad 3

R 12600

UCount rewards  1260
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar 'n beter lewe op hulle wag. Maar wanneer die ossewa breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate ou plaashuis. "As die bergrivierlelie blom soos nou, beteken dit swaar sneeu," waarsku die ou tante. Sy weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld. Sy weet sy moet hom veilig hou, en gaan soek hom in die koue nag. Hierdie geillustreerde storie vir jong lesers is gebaseer op die bekende Suid-Afrikaanse volksverhaal, wat ook binnekort as fi lm in teaters gewys gaan word.

Features
Model
9781928518099
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
230mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
230mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)