Menslike Hulpbronbestuur in Openbare Skole : 'n Praktiese Handleiding | Education and Teaching | Social Sciences | Social Sciences | Non-Fiction Specialist | Books | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
All liquor stores will be closed until further notice as per government regulation. Liquor will be unavailable for purchase online or in-store. See what we are doing to keep our customers and staff safe from COVID-19 here
Menslike Hulpbronbestuur in Openbare Skole : 'n Praktiese Handleiding Product ID : 9781485133551

R 52500

eBucks  5250
UCount rewards  5250
Available online only
In stock
7 - 10 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die bestuur van `n skool in al sy fasette is 'n reusetaak, en indien sake in die personeelkamer skeefloop, is daar 'n sterk moontlikheid dat die instelling een van die tragiese statistieke oor wanfunksionele skole kan word. Die McKinsey-verslag oor wereldonderwysstelsels het getoon dat 'n onderwysstelsel in 'n betreklik kort tydperk omgekeer kan word indien die volgende personeelverwante pogings gebeur: Kry die beste mense om klas te gee; Ontwikkel daardie mense om doeltreffend klas te gee; Stel die nodige stelsels en ondersteuning in om te sorg dat elke kind baat vind by doeltreffende onderrig. Die doel van hierdie boek is om 'n oorsig te bied van die belangrikste wetgewing wat skole op die gebied raak, sowel as om die praktiese implikasies daarvan te verduidelik. Skoolhoofde moet met drie verskillende stelle wetgewing werk om die verskillende kategoriee werknemers by die skool te bestuur. Die boek probeer daarom die belangrikste gebiede van menslikehulpbronbestuur in openbare skole te dek. Geskryf deur 'n bekende outeur en praktisyn op die terrein van skoolbeheer en -bestuur, bied die boek waardevolle praktiese advies oor die bestuur van menslike hulpbronne in openbare skole.

Features
Model
9781485133551
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

    Write a review

    Share your opinions about this product with other Makro shoppers.

    Do not use offensive language

    Do not disclose your, or others', personal information
    0

    By submitting this review, you agree to the terms and conditions. Makro retains full discretion whether to publish your review.

    Contact us if you are unsatisfied with the item that you have received.