FAK-sangbundel: Volume II | Music & Dance | Music & Dance | Art, Architecture & Photography | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FAK-sangbundel: Volume II Product ID : 9781485300274

R 71500

UCount rewards  7150
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 'n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het, kry plek in die nuwe Volume II. Hierdie nuwe sangbundel maak plek vir 400 liedjies wat geskryf en gesing is sedert die vorige uitgawe van 1979. Vanjaar, 2012, is ook die 75ste bestaansjaar van die FAK-sangbundel en juis daarom is besluit om die wonder van Afrikaanse musiek behoorlik te vier met die uitreiking van 'n nuwe sangbundel. Die nuwe rubrieke sluit in: Immergroen & populer; Kleinkuns; Kinderliedjies; Geestelike liedjies; Tradisionele liedjies; Kunsmusiek en Koormusiek. Van die gewildste en bekendste werke deur Afrikaanse musieklegendes soos Rina Hugo, Ge Korsten, Chris Chameleon, Steve Hofmeyr, die Briels, Anton Goosen en Laurika Rauch is in die bundel vervat, met treffers soos Ballade vir 'n enkeling,De la Rey, Engel, Houtkruis en Kinders van die wind. Kenners van Afrikaanse musiek, soos Mimi Coertze, Wessel van Wyk, Anneke Lamont en wyle Christa Steyn was betrokke by die keuse van die beste uit die nuwere Afrikaanse musiekskat. Die nuwe FAK-sangbundel vervang nie die ou bundel met sy bekende volksliedjies soos Aanstap Rooies, My hartjie, my liefie en Sarie Marais nie. Die nuwe bundel is eerder daarop gemik om die skatkis van Afrikaanse musiek wat bewaar moet word, uit te brei. Benewens die rubriekindeling het die bundel ook 'n register volgens liedere se titels en eerste reels.

Features
Model
9781485300274
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
267mm(L) x 193mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
267mm(L) x 193mm(W) x 15mm(H)