9780624085881
Christo Wiese : Risiko en rykdom (Paperback / softback)
Product ID : 9780624085881Online Only

R 28900
UCount rewards 2890
Added to Your Shopping Cart
An error occurred
Online Only
This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.
3RD PARTY ITEM
This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.
Christo Wiese was nog nooit bang om ’n kans te vat nie. Die sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en ’n sakeryk opgebou wat Shoprite en ’n rits ander maatskappye insluit. Hy maak ’n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase. Die risiko's wat hy oor 50 jaar in die sakewêreld neem, maak van hom die rykste man in die land. Tot die kans wat hy op die meubelgroep Steinhoff waag, skeefloop en hom vinnig terugbring aarde toe. Binne ’n paar dae verloor die boorling van Upington ’n groter fortuin as wat almal behalwe die wêreld se vindingrykstes kan hoop om in ’n leeftyd op te bou. Christo Wiese: Risiko en rykdom is ’n ongemagtigde biografie oor een van Suid-Afrika se bekendste sakemanne.
Features
Model
9780624085881
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 152mm(W) x 15mm(H)