Amper Frans : ’n Lewe van Fanfare en Faux Pas | General | General | Biographies, Memoirs & True Stories | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Amper Frans : ’n Lewe van Fanfare en Faux Pas Product ID : 9781776190461
of
×
Amper Frans : ’n Lewe van Fanfare en Faux Pas

R 18000

UCount rewards  1800
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag 'n chateau in die Franse platteland sou besit nie. In Amper Frans vertel hy hoe hy die plaaslike tradisies en kultuur die afgelope 21 jaar ontdek her - daar is stories oor statige hertoginne en neusoptrekkerige kelners, die berugte Franse burokrasie en dan ook sy talle faux pas in die Fanse taal. Om die vervalle Chateau de la Creuzette saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in 'n boetiekhotel te omskep het groot Geduld en uithouvermoe geverg. Talle lesse is op die harder manier geleer, soos dat vier verwarmers nie genoeg s om 'n hele chateau to verhit nie ... Louis verklap ook iets van hul gaste se kaskenades en van hul eie reise soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan. Die boek is 'n moet vir alle Frankofiele.

Features
Model
9781776190461
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 138mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 138mm(W) x 15mm(H)