Die Vyfde Mevrou Brink | General | General | Biographies, Memoirs & True Stories | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Die Vyfde Mevrou Brink Product ID : 9781485310464
of
×
Die Vyfde Mevrou Brink

R 26500

UCount rewards  2650
Available online only
In stock
2 - 5 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Die vyfde mevrou Brink is Karina M. Szczurek se memoir van haar lewe voor, tydens en na haar huwelik met Andre P. Brink. Die Pools gebore Karina was sewe-en-twintig toe sy die bekroonde skrywer, twee-en-veertig jaar ouer as sy, ontmoet het en hulle daarna 'n dekade lank bymekaar was. Sy skryf oor hulle verhouding: van die eerste ontmoeting in Wene, Oostenryk, haar verhuising oor vastelande heen om by hom te wees in Kaapstad, hoe sy standvastigheid in hulle huwelik gevind het, tot hoe sy uiteindelik die uitdagings van Andre se kwynende gesondheid in die laaste paar jare van sy lewe moes hanteer. Hierdie openhartige vertelling is die verhaal van twee skrywersgeeste - 'n huldeblyk aan 'n huwelik wat tragies kortgeknip is, maar ook aan 'n liefde wat 'n leeftyd sal hou. Die boek is uit die Engels (The Fifth Mrs Brink) vertaal deur Erika Viljoen.

Features
Model
9781485310464
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
213mm(L) x 137mm(W) x 15mm(H)