Armand Kook Kaal 2 (Paperback / softback) | General | General | Cookbooks, Food & Drink | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Armand Kook Kaal 2 (Paperback / softback) Product ID : 9780639600871
of
×
Armand Kook Kaal 2 (Paperback / softback)

R 35000

UCount rewards  3500
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Hier's Armand weer, sonder klere voor jou deur... Armand se eerste kookboek was 'n wegholsukses. Sy toeganklike benadering tot kos het baie mense oortuig van 'n nuwe manier van eet en leef - vars, onopgesmuk, met sakpas-bestanddele in die keto- en banting-styl. Sy boek het gewys: Van lekker eet kom gesondheid en optimale gewig. In sy nuwe boek stroop Armand sy gunstelingdisse (en homself) nog verder. Sy selfopgelegde uitdaging was om bestanddele wat reeds in sy koskas was, te gebruik. Die kreatiewe verkennings lei tot 'n 'van-plaas-tot-tafel'-aanslag wat wys dat die smaaklikste en gesondste kos eenvoudige kos is. Armand Kook Kaal 2 bestaan uit 50 banting- en keto-vriendelike disse. Stap-virstap, en met pragfoto's daarby, wys Armand hoe om heerlike disse te skep uit vars bestanddele sonder om die skaal of beursie te laat ly. Voeg Armand se keto-kruierolletjies, murgpamoen-roestis, en klappermelkpanna cotta tot jou kookarsenaal toe en pluk die vrugte.

Features
Model
9780639600871
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
280mm(L) x 210mm(W) x 15mm(H)