text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg North

Select a Region
Update your region to get accurate prices and availability.
  • Kwazulu-Natal
  • Eastern Cape
  • Northern Cape
  • Limpopo
  • Freestate
  • Mpumalanga
  • Western Cape
  • Pretoria and Witbank
  • Joburg North
  • Joburg South

Weber se Beste Draaiboek (Hardback)

Product ID : 9781432310301
of
Weber se Beste Draaiboek (Hardback)

R 34400

UCount rewards  3440
In stock
7 - 10 working days

Online Only

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Weber het dit weer reggekry! Weber se Beste Braaiboek is presies wat jy verwag van die wereld se voorste braaifirma. Innoverende resepte, verbeeldingryke bestanddele, uitsonderlike fotografie en 'n rykdom van kundige raad vir beginnerbraaiers en ervare braaimeesters. Die Weber-sjefs is beslis kenners op die gebied van die braaivuur en -vernuf. Steek dus die vuur aan en laat Jamie Purviance, Weber se bekroonde kookkunskonsultant, jou begelei om smaaklike hoender en steak, seekos, groente en nageregte, op jou Weber-braaiketel of -gasbraai voor te berei. Vir nuwe braaiers verskaf die Inleiding kundige advies om die vier T's (temperatuur, tyd, tegniek en toerusting) reg aan te wend en verduidelik die verskil van direkte en indirekte hitte, asook om 'n roker te gebruik. Die leser kry omvattende stap-vir-stap instruksies en foto's om perfekte pizzas, burgers met houding, sappige ribbetjies, borsstuk in Texas-Styl, spithoender en selfs geroosterde heel kalkoen voor te berei.

Features
Model
9781432310301
Product/Packaging Information
Product Weight
1.641 kg
Product Dimensions
275mm(L) x 216mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
1.641 kg
Shipping Dimensions
275mm(L) x 216mm(W) x 15mm(H)