9781485900894
Huiskos : Nostalgie is die Beste Geurmiddel (Paperback / softback)
Product ID : 9781485900894Online Only

R 31200
UCount rewards 3120
Added to Your Shopping Cart
An error occurred
Online Only
This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.
3RD PARTY ITEM
This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.
Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle, Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. Huiskos vertel - in sy eie woorde - die storie van Herman se 34 jaar op hierdie aarde. Anders as in sy ander boeke deel hy hierdie keer ook resepte wat hy by sy vriende leer ken het en by mense op vele reise deur Suid-Afrika. Huiskos bevat meer as 80 resepte, van ontbyt tot hoofgeregte, van bykosse tot vleisgeregte, van koeke, koekies en beskuit tot nageregte (soos, roomys en selfs basaarpoeding). Elke hoofstuk weerspieel Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel. Dis alles pretensielose resepte met bestanddele wat jy in van Pretoria tot Pofadder kan kry. Huiskos is nes jy Herman se kombuis ken: kos wat almal kan saamkook.
Features
Model
9781485900894
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
270mm(L) x 200mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
270mm(L) x 200mm(W) x 15mm(H)